Pixie Lott – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

Hierdie blonde Britse Bokkie is ‘n popsterretjie. Haar ma het haar die naam Pixie gegee omdat sy ‘n premature baba was. Vergelyk gerus haar musiek (of eerder haar stem) met die local Afrikaanse popgemors wat weekliks release word. Dis kak, maar dis steeds myle beter as die drek wat uit SA se poprioolpype gepomp word:



Hierdie post is 367 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,144,910 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinPixie Lott – Woensdag se warm bokkie