Die eerste Bal-Oog en Brommel graphic novel is oppad!
Bal-oog Belisitiek en Brommel Bos is beste vriende wat grootword in Milnerton, Kaapstad. Bal-Oog is dolverlief op Anja, maar sy het ‘n boyfriend – die rugbyheld, Kobus Burger. Toe Kobus verdwyn besluit Bal-Oog en Brommel om ondersoek in te stel en word gou verstrengel in die skadu-wêreld van Milnerton se skurke. Net toe dit lyk of Bal-Oog en Brommel hul moses gaan teekom, ontdek hulle ‘n misterieuse bak in die kelder van Knolkop, die Porseleinverkoper…
Moord in Ixia Straat is Bal-Oog en Brommel se eerste speur-avontuur.
Die storie agter Moord in Ixia Straat:
En hier vertel Sjaka waar hulle die lyk gesien het:
Aanlyn Pre-Launch Promosie:
Watkykjy staan op 3,090,353 post views in totaal sedert 1 November, 2019.