Fok, ek wonder of mens enigsins ‘n meer stereotipiese hoytie-toytie Britse upbringing kan kry. Kyk, ons weet almal ons ouers het deur dik sneeu skool toe geloop vir 15km elke oggend, maar Luisa Zissman het dit net so hard gehad, julle. Op sestien moes sy begin werk het as ‘n estate agent op Saterdae om vir die expenses van haar perd te betaal wat haar ouers vir haar gekoop het. Taai tye.
In 2013 het sy tweede gekom met The Apprentice maar deesdae bak sy koekies vir ‘n lewe. Soms in die son ook…
Hierdie post is 1,084 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,073,870 post views in totaal sedert 1 November, 2019.