Hierdie Kubaans-Amerikaanse goose is kakwarm, of soos mens in Spaans sou tune: Este ganso Cubano-Americano es una mierda caliente! Sy het haar film debut gemaak as Denzel Washington se girlfriend in die movie Training Day, net oor die 16 jaar terug. Sedertdien was sy in movies soos Ghost Rider, Fast Five, We Own The Night, Hitch, Stuck On You, 2 Fast 2 Furiou en Exit Wounds. Basically jou run-of-the-mill kokkelol flieks. Die goed wat mense in Boksburg 10/10 sou gee. Sy was darem ook in Once Upon a Time in Mexico, wat ‘n piele fliek is. Kyk dit as jy nog nie so gedoen het nie. Eva Mendes is nie ‘n award wenner van enige aard nie, maar sy is in die top 10 van menigte warmbloedige mans se skommellysie…
Tit-bits:
Sy het twee kinders saam met Ryan Gosling
Engels is haar tweede taal. Sy gooi 100% Spanish.
Sy doen die praatgedeelte in die chorus van Will Smith se song, Miami, waar sy die woorde tune: Bienvenido a Miami. Sy is self ook in die video. Hierdie song is al fokken 20 jaar oud!
Watkykjy staan op 3,112,769 post views in totaal sedert 1 November, 2019.