Nicole Neal is 24 jaar oud en blykbaar ‘n Britse fine arts student. Dis moerse weird – in die enigste foto van agter wat ons hier post lyk haar boude moerse sqaure. Gaan krap gerus self verder rond op haar Facebook page. Maak net seker niemand kyk oor jou skouer by die werk nie. Sy hou nie baie daarvan om klere te dra nie…
https://www.facebook.com/pg/MissNicoleNeal/
Hierdie post is 927 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,057,604 post views in totaal sedert 1 November, 2019.