Jy sal vergewe word as jy nie weet wie Helen Flanagan is nie. Tensy jy ‘n fan is van die langste running Britse soapie op aarde, Coronation Street. In daardie geval het jy probably ook nie tjommies nie. Anyway, Helen werk nou al vir die agfelope 17 jaar lank pretty much net op daai soapie. Sy gaan seker vir die goue horlosie of iets. Nog ‘n useless feit wat jy nie sou weet nie – sy deel haar bed sedert 2008 met Scott Sinclair, ‘n sokkerspeler van Celtic span. Die rede hoekom jy dit nie weet nie is omdat:
a) Jy nie sokker kyk nie
b) Enige Afrikaanse persoon wat die Premier League kyk net weet van Liverpool of Manchester United. Goeie nuus vir Man U fans – Helen is in Manchester gebore. Nog ‘n rede om ‘n dratie oor te kap.
Tit bits:
Sy het ‘n tattoo van Marilyn Monroe se gevreet op haar linkerarm. Dis so ‘n fokken zef ding om enige plek op jou lyf te tattoo.
Sy is kakbang vir hoogtes sowel as die donker.
Watkykjy staan op 3,073,838 post views in totaal sedert 1 November, 2019.