Betty Boop het laasweek iewers in ‘n Umhlanga bar gesit en juig toe sy feitlik elke SuperRappie game reg geraai het.
Jitte (ja ouens soos soos @Maaskaas gebruik deesdae die PG woord) dit was nou vir jou ‘n poespas, maar geluk Betty en lekker suig aan daai #WatVapeJy sappies.
Ek is nie seker of sy net moer lucky was nie, maar dan het ek al so 10 jaar terug geleer dat daar skêrre is wat dalk meer van rappie weet as wat meeste brasse dink hulle doen. Ons raak mos gesuip, mos. Daar is meer as ‘n paar skêrre wat oplet in die klas en nie saam met pappa alles op die ref gaan staan en blame nie. Die ref in die Lions game was kak, maar die Lions was net so kak. Ek het amper in my broek gekak en my buurvrou het my ook kom uitkak omdat ek op die TV geskree. Dit was net daar toe ek besef het dat dit dalk beter sou wees om eerder die X-Box in te plug.
In ander nuus was ek laasweek vir die eerste keer in poeslank by die Watkykjy hoofkantoor in Snorcity. Hoewel daar nie ‘n befokte Jakutsie was soos daai een wat bra Griff in Joburgs gehad het waarin Die Antwoord hulle music videos geskiet het toe hulle nog nie dose was nie, is daar ‘n paar fokken cool speelgoed wat my ‘n behoorlike pielstyf gegee het. Buiten sy drone waarmee hy tiete (en ander kak) afneem, is daar ook ‘n kamer met al die musiekinstrumente ooit. Ja, die marabs klap Dr Dre vibes. “Gimmy some head, keep the breakfast in bed, I’d rather spend my mornings digging through some records instead.”
Watkykjy staan op 3,110,205 post views in totaal sedert 1 November, 2019.