As jy na die beste en mees vermaaklikste podcast op die Afrikaanse interweb wil luister, skiet dadelik deur na Willim Welsyn se podcast section op iTunes of gaan gooi ‘n draai op sy website om te check wat al die verskillende streaming en download options is.
Dis nogal toewyding en harde werk om te manage om elke liewe fokken week ‘n nuwe podcast episode te release vir oor die twee jaar lank. Willim chat met fascinating mense in die musiek en kunstebedryf en al jy skiem jy maak uit van wat met artists aangaan, is daar altyd iets nuuts om te ontdek. Die man maak uit van conversation bou en in die regte rigting stuur en scratch nie net die surface nie.
Met Willim Welsyn se 100ste episode van WAT bel hy ’n paar van sy gereelde luisteraars om te hoor hoe, waar en wanneer hulle na die show luister en wat van hulle hoogtepunte was. As jy bietjie van ons befokte WatVapeJy e-liquids wil score, gaan luister na die nuutste episode om uit te vind wat om te doen:
http://williamwelfare.com/n-gesprek-met-die-luisteraars-episode-100-wat-podcast/
Maar moenie net daar stop nie – gaan delf bietjie deur die ouer episodes. Dis die beste manier om daai poeserige traffic op die N1 te fight. Do it!
Ons sponsor met trots sy podcast, want dis lekker om saam met kief mense te werk.
Watkykjy staan op 3,110,466 post views in totaal sedert 1 November, 2019.