Kort en kragtig – daar was verlede week nie ‘n vape sous wennertjie nie. Shame. Die flavour wat die meeste votes in die comments kry voor Sondagaand, word na een van julle gestuur wat vir die flavour van die week ge-vote het. Sien ons fancy flavour chart aan die onderkant van hierdie post.
Maak seker jy comment met ‘n legit e-mail adres sodat ons jou kan kontak.
Dui aan of jy 0 mg, 3mg of 6mg wil wen, indien jy die wenner sou wees.
Ons het vir Maart nog 6 exciting flavours in stock gesit en doen volgende maand weer so. Daar is ‘n totaal van 18 verskillende geure om van te kies. Ander goeie nuus – ons het al ons e-liquids na ‘n legit lab gestuur om getoets te word en daar is absoluut fokol skadelike ingredients nie.
#WatVapeJy
Watkykjy staan op 1,062,543 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Dragon Fruit 6mg *
Wat van n litchi sousie so op 3mg?
Ek vote dan maar weer vir Dragonfruit.
So 6mg outjie sal NET die piel wees vir Sannie!
Go spookasem!
Haha, dof babbelas brein met daardie eerste comment. Go spook asem, 6 mg vir hierdie harde rooker.
Wicks Bubblegum in 3mg asb manne!
En ons gelukkige wennertjie is Rudi! Check jou e-mail vir instructions.
Geluk!