Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin

Julle het die afgelope drie weke ge-vote vir wen-flavours en sover het Mango, Spanspek en Pynappel koning gekraai. Dis nou rondte 4 en hierdie week moet julle vir iets anders as die vorige drie wenners stem. Die flavour wat die meeste votes in die comments kry voor Sondagaand, word na een van julle gestuur wat vir die flavour van die week ge-vote het. Sien ons fancy flavour chart aan die onderkant van hierdie post.

Maak seker jy comment met ‘n legit e-mail adres sodat ons jou kan kontak.
Dui aan of jy 0 mg, 3mg of 6mg wil wen, indien jy die wenner sou wees.

Ons het vir Maart nog 6 exciting flavours in stock gesit en doen volgende maand weer so. Daar is ‘n totaal van 18 verskillende geure om van te kies.
#WatVapeJykom-ons-duik-10-maart

Hierdie post is 279 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,143,621 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinDis naweek, kom ons fokken duik!