Dessie Mitcheson het terug in 2013 Maxim se Hometown Hottie kompetisie gewen. Sy was ook 3 jaar voor dit ‘n semi-finalis in Miss Pennsylvania gewees maar ons skiem 2017 gaan haar jaar wees. Sy is nie haar pa se lelikste kind nie.
Hierdie post is 980 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,084,110 post views in totaal sedert 1 November, 2019.