Het jy al daai kief cartoon, Phineas and Ferb ge-kokkenodge? Phineas se klikkiebeksuster, Candace is nogal bietjie van ‘n teef maar die goose wat haar karakter se stemwerk doen is nogal bietjie van ‘n warm bokkie – Ashley Tisdale.
Tit-bits:
Gedurende haar kinderjare het sy haar verskyning gemaak in meer as 100 TV advertensies
O ja, sy kan bietjie sing ook, want sy was in High School Musical gewees:
Hierdie post is 681 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,936 post views in totaal sedert 1 November, 2019.