Goeie dag Griffin
Vind asb aangeheg n foto vir zefspotters. Het hierdie ou gespot in Pretoria-North.
Lekker dag verder.
Marcel
Gesien in Slaapstad
Charl
Clicks apteek, Atterbury.
Louis
Sou dit nou nooit kon raai nie!
Christo
Heel toevallig op hierdie twee outjies direk na mekaar afgekom!
Jakes
Leafde Wen
Riaan
Broederlike liefde. Wonder of hulle een horing gedeel het?
Delmas vibes.
Jaco.
Zef, dog stylvol.
Riaan.
Passop vir die Vrystaatse nagdiere!
Hierdie post is 404 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,861 post views in totaal sedert 1 November, 2019.