Rolbees het julle hier in November rond van die Pretoria metalband, Raptorbaby vertel. Hulle nuwe album, Citadel is befok lekker en hulle het vandag ‘n play through video release vir een van hulle tracks, The Plague. ‘n Play trough video is basically ‘n effens afgewaterde version van ‘n music video wanneer jy graag jou tunes op YouTube wil sit vir tjommies en fans om te geniet en darem ‘n visual of twee wil bysit om dit minder boring te maak. Die track is nogal intense en een van ons favourites van die album af.
Volg Raptorbaby op sommer ook Facebook en gee die res van hulle album bietjie ‘n luister. Ek skiem ons sal die ouens bietjie interview vir julle een of ander tyd…
Watkykjy staan op 3,101,763 post views in totaal sedert 1 November, 2019.