Dis uiteindelik naweek en tyd om weer bietjie te score! Wil jy juice wen om te vape? Lees onder en neem deel. Ons gee ook ‘n mystery CD, sticker en fridge magnet weg saam met hierdie week se prys. Moenie worry nie, dis ‘n local rock band, nie Afrikaans is Grootkoppig IV nie.
Jy kan elke week op Watkykjy wen. In fact – jy het fokken twee kanse om elke week op Watkykjy te wen – elke Vrydag wanneer ons duik en aan die einde van elke SuperBru rondte op ons pool gee ons ‘n free vape juice weg aan die bra wat die Yellow Cap vir die week dra.
Julle het verlede week ge-vote vir ‘n flavour en Mango het het weggestap met die kroon soos Mejuffrou Delmas en vir almal gewaai en blow jobs geblaas. Dis na ‘n lucky Watkyertjie toe ge-courier (die vape juice, nie die blow jobs nie) wat Mango gevote het. Dis nou tyd vir die volgende rondte votes.
Check, jy kan Mango loop koop, maar julle mag nie hierdie week daarvoor vote nie. Die flavour wat die meeste votes in die comments kry voor Sondagaand, word na een van julle gestuur wat vir die flavour van die week ge-vote het. Pismaklik! Jy gaan die CD ook befok kwaai like.
Watkykjy staan op 3,071,879 post views in totaal sedert 1 November, 2019.