Hoesit maats, hang net gou bietjie bal voor jy by die werk dros om te gaan bottie vat. Ons wil bietjie iets nuuts probeer en Vrydae lekkerder maak vir at least een Watkykertjie. Sover dit moontlik is gaan ons try om elke Vrydag ‘n give-away te doen. Ons het onlangs (soos in fokken gister) begin om ons eie vape juices op die mark te sit. Vat Vape Jy? Exactly. Wat fokken vape jy? Gaan check dit gerus uit op die online shop (http://www.watvapejy.co.za) en bestel daarso vir jou of jou tjommie ‘n geurtjie of twee. Vir nou het ons so twaalf flavours in stock, maar ons beplan om elke maand ‘n ekstra 5 of 6 flavours by te voeg. Ons het scientists wat op die oomblik aan 50 flavours werk. Daar is ‘n hele fokken storie agter die storie waarvan ons julle sal vertel binne die volgende twee weke of so.
Vanaf vandag gaan ons elke week probeer om een 30ml flavour weggee aan een van julle outjies op Vrydae. Ons sal ook elke week iets ekstra in die pakkie gooi vir die wenner. Dit mag dalk ‘n CD wees, ‘n shirt, ‘n boek of iets fokken stupid soos ‘n sticker of ‘n fotostaat van ons intern se ballas. Noem dit maar ‘n zef lucky packet wat ons na jou deur toe courier.
Dis fokken maklik om in te skryf. Kyk hieronder na ons chart met die eerste twaalf flavours en vote vir watter een jy skiem die lekkerste een is. Ons hardloop hom soos die Amerikaanse verkiesing: die popular vote gaan aan die flavour of the week en die groot prys gaan net na een doos toe. Vote vir jou flavour hieronder in die comments.
Ons sal ‘n lucky wenner draw uit die entries teen Sondag:
Kom ons check wat gebeur. Het jy klaar ge-vote?
Kief.
Watkykjy staan op 1,060,689 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Mango, want eks lus vir guava!
Spookasem
Wicks Bubblegum
Creme Soda… Ek sukkel my vrek om ‘n lekker Creme Soda vape te vind so dalk is julle die gelukkige dose wat op ‘n gereelde basis my geld gaan kry.
Bubblegum
Mango…
Ek wil Vape laat die hare nog so tussen my tanne sit!
Marshmellow is soo lekka. Even better than dagga! 😀
Die flavour met die meeste votes was Mango gewees en na ‘n coin flip het Gerrick vir homself ‘n 30ml Mango vape juice losgeslaan. Very much geluk!
Check jou e-mail bra. Ons sallit vir jou courier!
I must try mango griffin, my all day vape at the moment is strawberry cream .
Give it a shot. It is only 95 bucks for 30ml – watvapejy.co.za
Ok thanks griffin, I will give it a shot on my next payday. 😀 95 bucks is a nice price.