Die twee clowns gespot hier in snor city
John
Die ding wou byt to word hyself raakgebyt.
Richard
Spotted some zef!
Jacobus
Zef gespot in Klerksdorp. Elke sticker is extra kilowatt né! Black and white met lekker rooi op die wiele geskryf! Klerksdorp style.
Steven
Trevor is duidelik ‘n Liverpool fan tot die dood toe. Gespot by die V&A
André
Hi Griffin,
Hier is foto’s wat ek geneem het in die week. Ouma Jen se lekker pers Evoque, iemand wat hulle nommerplaat Teabag gemaak het vir een of ander weird rede en dan net ‘n lekker paar tekke op ‘n Polo. Hoop hulle maak die cut.
Ek enjoy al jou geskryf, maak die werk bietjie meer draagbaar.
Hi Chopper/Griffin
Ek kry hierdie vanoggend by die verkeerslig in Sandton. Dalk iets vir Watkykjy? Mama Rahmah maak fokken als reg!
Thean
Watkykjy staan op 3,091,382 post views in totaal sedert 1 November, 2019.