Tjom laat sy bimmer kwaai zef lyk met vanity plates en go faster strepe. Gesien in Olivedale.
André.
Hi Griffin
Ons het hierdie turfjakkals gespot by Waffle House, Ramsgate. As dit nie kla Zef genoeg is om ‘n Ford te ry nie, dan Zefefy jy hom met n fury sticker.
Godfried.
Die gevaarlike Uno met n drukvlek van Mpumalanga het in Meyerton se Rofdene(Rothdene eintlik) kom kuier! Kies maar die beste een v die Zefspotter
In Rofdene is dit die kinders wat die honde byt!
Sal die zefspotters ook laat inrol noudat ek jou email het!!!
Hou die blink kant bo met Watkykjy!
Roland a.k.a. Screamer
Goeie dag Griffin,
Ek het hierdie doos gespot in die kompleks waar ek bly.
Geniet hom,
Marcel.
Portfolio TagsHi Griff,
So paar zefspotters in Namibia
Eddie
Lekker Magret, jy’s off the hook!
Jakes.
Watkykjy staan op 3,085,080 post views in totaal sedert 1 November, 2019.