Hierdie bokkie se beauty is toe te skryf aan die mix van Native-Brazilian, African-Brazilian, Portuguese, Frans, Japanese en Caribbean in haar bloed. Haar modelling career het op die ouderdom van 15 begin toe sy vir Ford se “Supermodel of Brazil” model search ingeskryf het en dit gewen het.
Tit-bits:
Sy is die tweede beste betaalde Brazillian model. In eerste plek is Gisele Bündchen.
Sy was die eerste pregnant vrou wat in Pirelli se legendary kalender verskyn het.
Haar favorite muso is Lenny Kravitz.
Hierdie post is 636 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,091,382 post views in totaal sedert 1 November, 2019.