Tune ons jou zef vakansiekiekies en sweef dit oor na griffin@watkykjy.co.za. Dihael is ‘n gereelde contributer op Watkykjy en het ‘n kakhuis vol zefspotter kiekies ingestuur wat hy regoor SA afgeneem het oor die laaste paar maande. Ons breek dit op in so paar chucks en spread dit uit soos Nutella oor die volgende paar weke…
Hierdie post is 199 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,092,663 post views in totaal sedert 1 November, 2019.