Gecheck in Kaapstad
Keith
‘n Hele paar zef kiekies afgeneem, regdeur SA oor die afgelope paar maande
Dihael
In ‘n parking lot gesien
Hestia
Struggly is fokken real
Stephan
Nog twee wat ek gespot het deur my travels in SA
Dihael
So die ANCYL tune Zuma is dood? Hoe deur die kak en onnosel kan mens wees?
Hierdie post is 494 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,933,254 post views in totaal sedert 1 November, 2019.