Sowat ‘n jaar terug het Kyle Shearrer van Missouri interweb famous geword vir so paar dae toe hy ‘n fokken cool idee gekry het vir ‘n krismis scene. Hy en sy pa het besluit om hulle collection Storm Troopers aan die werk te sit om ‘n kersboom op te stel en het fotos geneem van die hele storie. Hoekom die fok het ons nou eers hierop afgekom? Jirrr. Sulke laat.
Die bra tune: “My dad owns about 10 stromtroopers and we always like playing with them. Figured we would do something a little more festive this year., The whole thing took probably an hour or two on and off to set up and we had a blast trying to give every trooper a little story. The action figures are hasbro 1/6th scale (12 inches) from the 80s and 90s. The trooper with the black specs is the “Luke Skywalker with Dianoga Tentacle” model. The black specs being the mud and what not from the trash compactor scene aboard the death star.”
Hopelik inspire dit almal met so bietjie Krismis spirit. Dit maak jou nou seker lus om al jou He-Man mannetjies en Barbiepoppe van die 80s te gaan uitpak en iets soortgelyks te doen? Indien jy wel iets befok en kreatief doen vir Krismis, neem seblief fotos en laat ons weet. As dit kief is, sahre ons dit gerus.
Watkykjy staan op 3,049,179 post views in totaal sedert 1 November, 2019.