Hi Grif,
Ietsie vir Zefspotters.
Hierdie outjie gesien in PRET-toria. Lyk my hy en sy minions is so gerook dat hulle dink hulle ry Dakar?*
Dink seker enige Toyota is die sticker werd of hoe?
Cheers.
Xandré
Secunda represent al die pad.
Renier
Stay classy, Kroonstad
Heine
Zef lang vuil by Willows
Louis
Hi Griff,
Koekieloer bietjie.. as jy tyd het.. die Facebook Page “Faraday Pub and Grill” restaurant in Vanderbijlpark se comments.
groete uit die Vuildriehoek.
Cheers.
Ramon
NIGEL – Hoërskool John Vorster se matriekafskeid het op 13 Oktober plaasgevind. Matriekls het in styl by die skool se sportgronde opgedaag om ‘n draai op die rooi tapyt te loop.
Kaptein Kortbroek
Dag Griff,
Gespot in PE. Vrae moet gevra word oor hierdie kwessie. Soos bv: “Hoe lank het jy gery van Brakpan af hierheen?”
Groete,
Prof. Bokdrol
Watkykjy staan op 3,084,039 post views in totaal sedert 1 November, 2019.