Ons weet nie juis baie van Nadia Forde af nie. Sy is ‘n Ierse model (soortvan) wat in ‘n kak TV Reeks was (I’m a Celebrity: Get Me Out Of Here). Sy like blykbaar van rugbyspelers. Moenie worry nie, Suid-Afrika, julle ouens het nie ‘n fokken kans as ons kyk in watter toestand Bokrugby op die oomblik is nie. Sy date tans ‘n Walliese bra, Dominic Day en het hom Japan toe gevolg vir sy sportloopbaan. Maybe moet ons hele Bokspan soontoe fok en bietjie gaan oefen. Japan het ons immers dik fokken carrots gegee – ons kan dalk iets daar gaan leer.
O ja, Sy is ook ‘n middle-of-the-road popsterretjie.
Hierdie post is 709 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,154,270 post views in totaal sedert 1 November, 2019.