Laura is ‘n Ierse bokkie wat al op FHM se cover verskyn het. Sy was ook ‘n presenter op ‘n hele paar kak shows wat ek of jy glad nie kyk nie. Kak soos I’m a Celebrity…Get Me Out of Here! NOW! …of het deelgeneem aan kak programme wat ek en jy glad nie kyk nie, soos Strictly Come Dancing.
Jirregod, Brittanje is ‘n kakboring plek…
Tit-bits
Sy het die olimpiele spele se torch vir so paar treë gedra in 2012
Sy feature hierdie Britse music video.
Hierdie post is 868 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,092,375 post views in totaal sedert 1 November, 2019.