Artist: Die Antwoord
Tune: Banana Brain
Is die video goed: Yup, goed geskiet en ge-edit. Soos altyd. 9/10
Is die tune goed: Nee, dis fokken kak. 1/10 is te veel.
Is die video controversial: Gaap. You’ll get over it in two weeks. Dis Oscar en Reeva vibes, asof ons nie al lankal gatvol is daarvoor nie.
Maar voor jy die antwoord se nuwe music video kyk, kokkenodge bietjie hierdie track. Vir artists wat fokken huilerig raak oor die movie, Suice Squad wat hulle styl steel, steel hulleself ook maar fokken lekker.
Hierdie post is 69 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,056,452 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Stem saam. Kak song. Goed geskiet.
Gaaaaap!!! As jy nie ‘n cool song het nie moet jy poes hard werk aan die video, marketing vibes en shock factor om dit te verkoop. #exittheninja
AL wat ek gelike het was die bespotting van Oscar. Not a song maar ‘n kak movie