Die juweel is te koop op Facebook, kan ongelukkig nie onthou waar nie.
Mr Miyagi het seker gatvol geraak van al die wax on, wax off?
Neels
Hulle bedoel seker “cheeses”
Mama Angel adverteer in Beeld en kan enige kak uitsort…I spotted some zef
Nikki
Gesien in Pretoria Moot. Hulle sort jou kak uit.
Corne
Kuierplek in Pretoria se kakhuis…
Hiers een vir julle Zefspotters, lyk my die mense van Mp weet hoe om dinge te doen
Matthew
As they do…
Check die poes magneet. Gespot in South Dakota.
Johan
Table view se mense
Riaan
Hierdie ou maak seker almal weet sy BMW is ‘n M3.
Louis
Hierdie een gesien op pad Harties toe
Riaan
Eersterust het klas…
Hierdie post is 317 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,118,589 post views in totaal sedert 1 November, 2019.