Emily DiDonato is ‘n New York model wat op ‘n stadiium met daai sad gesig, Jake Gyllenhaal se vleispyp gespeel het. Shame, sy gesig is seker nog sadder nou dat hulle nie meer die horisantale broekpolka doen nie. In 2013 het sy vir ‘n hele klomp hot kiekies gepose vir Sports Illustrated wat in Nambië geneem is en in 2016 het sy weer so gemaak, hierdie keer in die Bahamas.
Hierdie post is 557 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,930,906 post views in totaal sedert 1 November, 2019.