Hierdie beauty gesien buite die Wimpy in Harties. Pragtige kar met fake gras en blomme vir ‘n pragtige blou kop tannie. Al bly jy in Harties beteken dit nog nie jy het klas nie.
El
Check hoe deuriekak is News24 – hulle het Luitetant Basil Seekoei se naam sommer direk gaan staan en vertaal vanaf ‘n Netwerk24 nuusstorie na Lieutenant Basil Hippo.
Joe
Watse doos het dit nou gaan staan en verf teen ‘n brug?
Ray
Zef Chev in Tjoeras op die N1 gesien. Check daai lekker plastic jet wat die bra op sy boot geplak het om die kar te laat “vlieg”. Hy is ook uitgekit met kakzef spinners.
Maude
Die Antwoord
Barry
So maak hulle in Die Strand
Hein
Die Afrikaanse Tannie Starter Pack
Brett
Zef poegie in Strand gesien. Totale koste R400. Kan glo vrou en kind vervoer.
Hein
Watkykjy staan op 3,102,325 post views in totaal sedert 1 November, 2019.