Al die aaklig in een Afrikaanse musiekvideo. Nou ook vir dowe mense.

In Kak Musiek deur griffin

Gewoonlik geniet net dowwe mense kak Afrikaanse musiek. Uiteindelik kan dowe mens nou ook kak Afrikaanse musiek beleef.  “SA’s FIRST mainstream Afrikaans music video with a sign language interpreter for deaf people.” Nouma piele, hoor. As jy so bly is oor die eerste Afrikaanse music video vir dowes, hoekom tune jy in Engels daaroor? Dit sal actually beter met almal gaan as hierdie musiek eerder net ge-sign en plaas van gesing word. Liewe jirre, dis fokken aaklig.

Die lip sync is uit. Die bra wat “sing” klink of hy hard word om ‘n drol waarvan die kop uitsteek los te worstel. Kom ons stop eerder net hier en ontleed nie verder nie.

Hierdie post is 952 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,144,932 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinAl die aaklig in een Afrikaanse musiekvideo. Nou ook vir dowe mense.