Hierdie week is dit die warm bokkie van Lost en die Taken movies om jou op te beur. Maggie Grace is ‘n high school drop-out maar sy’t nogal naam vir haarself gemaak.
Tit-bits:
Sy het die rol van ‘n groupie vertolk in season 6 van Californication.
Sy besit steeds dieselfde kar wat sy gekoop het toe sy 18 was.

TAKEN 2
With help from her father (via cell), Kim (Maggie Grace) plots a course of action.
Ph: Magali Bragard
Hierdie post is 800 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,123,952 post views in totaal sedert 1 November, 2019.