Jy sal hierdie goose glad nie ken nie, tensy jy ‘n closet Glee fan is of in Broadway uitgehang het en musicals gekyk het. Maar jy het nie, want jy’s ‘n fokken marabs. Maybe ken jy dalk hierdie tune van haar:
Tit-bits:
Sy het 14 tattoos
Haar vocal range is nogal pretty fokken wyd
Voor haar audition vir Glee het sy met ‘n rental kar in ‘n ander kar vasgefok, die kar geditch en na haar audition toe gedraf. Daar het nog stukke glas in haar hare vasgesit.
Sy het haar co-star van Glee, Cory Monteith gedate tot hy in 2013 ge-peg het van ‘n drug overdose.
Hierdie post is 543 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,900 post views in totaal sedert 1 November, 2019.