Prozef
Riaan
Check it. ń Moer duur fiets met ń fokkin Hello Kitty waterbottel. Die ouens hier in Taiwan is Baie strange. Te veel geld an te min styl.
Frankie Feather Fingers
Kuip Town bra wat die cops koggel.
Palatzo
Hoe weet jy ñ bra is van Pretoria af as hy in Kempton bly?
Henry
Kakzef – ‘n stretch Hummer Limo. Check die nommerplaat.
Duif
Wie in sy regdenkende mind gee n straat so n kak naam?
Palazo
Vagina & bonanza = vaganza
Nicol
Hierdie post is 667 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,796 post views in totaal sedert 1 November, 2019.