Jamie Chung is ‘n Korean kietiekat wat in ‘n sports bar in California discover is deur MTV terug in 2004 toe hulle nog soortvan musiek support het. Sy was te siene in Dragonball: Evolution asook Sucker Punch, The Hangover II en III en ‘n hele paar TV series soos Grey’s, Castle, CSY: NY, ER en Veronic Mars.
Tit-bits:
Sy maak uit van Taekwondo

Hierdie post is 663 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,169,056 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

















