Wat van so vinnige tune voor julle marabsies duik, huh? Ons was eergister saam met Albert Frost by Jacaranda FM gewees en het hierdie nuwe outjie van hom gefilm. Onder die video sal jy ‘n aangename kaartjie vind wat jy vir jou baas kan uitprint. Dit gee jou toestemming om te fokof en gaan naweek hou. Laat ons weet wat jou baas daarvan dink.
Hierdie post is 1,433 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,131,720 post views in totaal sedert 1 November, 2019.