Ons klap julle hierdie week sommer met ‘n nog ‘n Rosie – Rosie Jones, ‘n Engelse glamour model wat skaars kon wag tot sy 18 geword het sodat die klere kon begin waai vir so paar nude modelling shots. Sy is nou 25. Dis seker dan ook nie vreemd dat sy in 2009 ‘n Guinness World Record opgeraap het vir die chick wat die meeste bra’s kon uittrek en aantrek in ‘n minuut nie. Die rekord, by the way was sewe. Ons is nie seker of hy nog staan nie, maar ons moedig ons female lesers aan om dit asseblief op te lees, te double check en dan probeer om die rekord te verbeter. Of dalk is julle manne met die moobs lus om die rekord te laat spat? Moet seblief net nie vir ons fotos darvan stuur nie – ons praat nou hier met die dudes.
Hier is ook so twee music videos waarin mejuffrou Jones verskyn het:
Watkykjy staan op 2,222,949 post views in totaal sedert 1 November, 2019.