Vök perform so bietjie live by die Kex Hostel in Reykjavik. Ons weet nie wie de Vök hulle is nie, maar dit gee ons weereens die geleentheid om jou te tune dat mens fok met fokken F spel. Dis nie vok of fokin of vokkin nie. Dis fokken fok.
Mooi.
Gaan aan met jou werk sodat jy kan geld spaar om in Iceland te gaan rondVök, want dit lyk en klink na ‘n piele land.
Hierdie post is 181 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,092,710 post views in totaal sedert 1 November, 2019.