Hierdie bokkie het al op die ouderdom van 13 haar eie agent gehad en haar career het in koerantadvertensies en later TV ads begin. Haar groot break het in 2004 gekom met die hoofrol van Veronica Mars. Klein kindertjies sal in hulle klere kak as hulle haar in regte lewe monet ontmoet want sy doen ook die stemwerk vir Princess Anna in Frozen.
Tit-bits:
Sy maak nie uit van vleisiebraai nie. Blerrie vergetarians.
Poeding is haar fokken kos. Sy tand poeding na elke maaltyd, even brekfis.
Toe sy drie jaar oud was het sy haar ouers getune sy wil haar naam legally verander na “Smurfette”.
Haar regteroog is bietjie van ‘n lui outjie en somehow maak dit haar net hotter:
Watkykjy staan op 2,145,101 post views in totaal sedert 1 November, 2019.