Wanneer jou kinders te veel Barbiepoppe het.
Dale
Hierdie ou en sy mansakkie gesien by Mumford & Sons
Antoinette
Lekker gesellige familieandjie in die Moot
Hierdie outjie op FB gekry
Mau
Griff, check die giff. Ady Buirski in Taiwan.
Francois
En so ry ons mos toe in vanderbijpark in….. Eish
Cardia
By die bar langs Casbah gesien in Gezina in Pretoria
Benwurm
In case julle gewonder het waarvoor die R8nb spandeer word op SA se duikbote
Checkkituit. Dis for reals.
My boetie dink hy lyk kak cool en het blykbaar nie ‘n saak om op Zefspotters op Watkykjy te verskyn nie. Blerie marabs.
Antoinette
Hierdie post is 548 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,056,548 post views in totaal sedert 1 November, 2019.