So paar spotters uit PE… Lanklaas gepost maar nou weer in. Golf se custom tow bar job. En audi draadkar in baywest mall gespot. Die lat se pa hom self gemaak. Goeie werk.
Jono
Asof Barbiepoppe nie reeds creepy genoeg is nie
Janet
Weet nie watter pearler die beste een is om te kies op hierdie gops se kar nie.
Dirk
Kyk eers mooi voor jy skiem hierdie is harige poeflobbe.
Jakes
Die Kaaskoppe doen dit weer.
Klokko fart energy pants. Suid-Afrika sal soos sharts ruik hierdie winter as ESKOM nie hulle sokkies optrek nie.
Andre
Een van die grootste fokken losers wat mens in Afrikaans kan opspoor. Die AfriForum Man. Glo my nie? Kyk sommer die video ook.
Hierdie post is 404 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,092,359 post views in totaal sedert 1 November, 2019.