Check hierdie doos in Durban. ‘n Silwer BMW X5 tailgate ‘n ou in ‘n VW Polo op die highway. Die bra in die Polo beweeg dan na links om vir Sarel Spuitkak sy onverdiende gap te gee maar die doos het nog so bietjie road rage oor in homself. Hy is regtig baie kwaad oor sy kort piel en haal dit seker uit op almal rondom hom elke dag. Daarna volg ‘n kort demonstrasie van hoekom sulke konte nie kan bestuur nie en die X5 bestuurder raak die pad byster. Letterlik…
Hierdie post is 354 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,801 post views in totaal sedert 1 November, 2019.