Daarsy, daar het Februarie ook nou sy gat gesien. Hoop jy is al uit jou Desemberskuld uit, want die eerste twee maande van ‘n nuwe jaar is maar altyd boktos. Hey, nog net 3 maande dan slat Iron Maiden ons shores. Hulle het vanoggend hierdie befokte video hieronder ge-launch om jou nog meer excited te maak. Ek sal aanbeveel dat jy hom full screen looi. Lekker 3D animation vibes.
Onthou van more se moerse vinyl sale. Vir die wat belangstel, hier is ‘n pryslys vir van die lekker stuff wat jy by Stash Records kan optel. Vir die ouens wat in my persoonlike collection belangstel, loop gooi ‘n oog hierso.
Mag jou naweek kleintjies kry. Kom ons fokken duik!
Hierdie post is 286 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,793 post views in totaal sedert 1 November, 2019.