Hierdie hottie was al so paar keer in Sports Illustrated se Swimsuit Issue gewees, is obviously ‘n model en het onlangs begin oorskuif na TV en film. Nie regtig moerse riveting rolle nie, maar mens moet seker iewers begin? At least het sy lekker kanne ook.
Tit-bits:
Sy smaak The Dave Matthews Band. Lekker Durbs!
Sy’s getroud met daai tennisspeler, Andy Roddick wat op ‘n stadium nommer 1 in die wêreld was.
Meneer tennis het haar op die paal gesit en haar eerste kind is verlede jaar in September gebore.
Hierdie post is 571 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,118,403 post views in totaal sedert 1 November, 2019.