Wolfmother se nuwe tune, Victorious is befok!

In Kief musiek deur griffin

Wolfmother launch die 19de Februarie hulle nuwe album, Victorious. Check hulle splinternuwe video vir die tune met met dieselfde naam. Dik fokken gees!

Hierdie post is 77 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,150,302 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinWolfmother se nuwe tune, Victorious is befok!