Wanneer mense van Iran en Spanje zaber, kry jy iets vreesliks fokken mooi in die vorm van Sarah Shahi. Hierdie bokkie het in ‘n paar lekker TV reekse gespeel wat jy moontlik al gesien het. Goed soos Chicago Fire (meer ‘n reeks virrie gooste), Person Of Interest (check dit bietjie uit – dis fokken lekker) en The L Word (laaaank terug). Sy was ook vinnig in een epsidode van Ray Donovan te siene en so paar ouer reekse soos Dawson’s Creek en Alias.
Sy het haar big break gescore op set van daai moerse kak fliek met Richard Gere, Dr. T and The Women, waar sy actualy net ‘n ekstra was. Die director het haar oortuig om Hollywood toe te trek. Netjies. Dankie, meneer director. Dankie vir die heerlike oogtoffie…
Tit-bits:
Sy was ‘n cheerleader vir die Dallas Cowboys.
Sy’t opera geswot, so sy kan sing ook.
Sy was die heel eerste spook op Supernatural.
Haar tiete is ook moerse supernatural.
Al drie haar kinders (waarvan sy ‘n tweeling ook het) se geboortes het tuis gebeur.
As ‘n bonus, check haar Maxim photo shoot uit:
Watkykjy staan op 3,071,870 post views in totaal sedert 1 November, 2019.