Lindemann is ‘n moerse mal side project tussen Till Lindemann van Rammstein en Peter Tägtgren van die Sweedse death metal band, Hypocrisy. Hulle het mekaar in ‘n pub in Stockholm ontmoet toe die brasse van Clawfinger hulle aan mekaar voorgestel het. Die ouens het eventually in 2013 rond besluit om so paar tunes saam te doen maar het nooit geskiem dat hulle ‘n volle album sou uitbring nie. Skills in Pills het oor so net meer as ses maande terug uitgekom en is heel befok.
Till Lindemann kan nie help om provocative videos te maak nie. Die ou is heeltemal kwak en tiet -behep en terwyl Rammstein besig om aan nuwe kak te werk, het die bra tyd gekry om nog ‘n video te maak vir sy side project vibes. Hy’t hierdie outjie nogal in die rooi gedruk. Kyk geus die video vir “Fish On” hieronder. Dis die vierde track van die die album.
As jy van wilde tiete like, is hierdie jou kos:
Watkykjy staan op 3,084,128 post views in totaal sedert 1 November, 2019.