Hi,
Ek het die een gesien by Makro in Wonderboom. Was nogal ‘n ou toppie wat die een bestuur.
Groete,
Leon
Dink die service station is gehack
JX
Hierdie oukie gesien in Swakopmund.
Die laaitie het groot drome van Morsas maak op ‘n tjerrie se Borsas op die back seat van sy InterCorsa. Of sy die man se punt ingesien het sal net hy weet. Maar ek glo hy het probably Oujaarsaand alleen gesit en speel met sy Opiel Worsa in die Mole se parking lot. Hy moes geweet het die girls hier sit net uit vir Naailux en ander luukse fok-trokke.
Groete
Nambruggies
Wat is geel en honger?
JX
Die dudes van Cash Converters naby Cresta reken hulle cabs was nou een keer te veel gesteel
Jannie
Ek het die Dakar inspired police van gespot in Durban!
Jannie
Yes griffin hier is so paar marabse uit Vereeniging ….. soos jy kan check is hulle maar nog so faktap soos altyd.Die befokte volla bussie is van laas jaar se koppi (obviously)!
Jan Venter
Hierdie gesien op Facebook.
Billy
Watkykjy staan op 3,092,713 post views in totaal sedert 1 November, 2019.