Hos, my blare. Dis tyd om die naweek by die horings te pak. Dit was ‘n moerse weird week gewees, maar wat nogal uitgestaan het Woensdag, was die feit dat die grootste lottery in geskiedenis (amper R25b) deur drie lucky fokkers gewen is. Hier is so paar tips as jy die tipe ou is wat dalk jou luck wil try oor die naweek. En onthou om assefokkenblief met ons ook te deel as jy die jackpot slaan:
Die USA Powerball is ge-reset en staan tans op $40mil of so net oor die R660 mil (draw is moreaand). Hierdie bedrag is die absolute minimum wat mens tweekeer per week kan probeer wen.
SuperEna Max is die Italian lottery en staan op op 37.5mil Euro of so net oor die R675 mil (draw is moreaand)
EuroMillions is op 81 mil Euro of so net oor die R1.4b (draw is oor so 10 ure)
Laat ons weet as jy jol en wen. En moenie in drank verdrink die naweek nie.
Watkykjy staan op 3,090,627 post views in totaal sedert 1 November, 2019.