Howzit
Ek het die kiekie gevat by N1 City mall. Hy is so laag gedrop dat hy sommer lamgelê is in die disabled parking bay.
cheers
Stiaan
Van die weird en kak emails waarmee ons amper daagliks moet deal.
Hier loer iets vir die girl… gespot in good old Boksburg!
Reinhardt
Hi Griff
HNY 2016!!
Lyk my ou Tilla Tampon se dae is getel. Make space for the DivaCup (nee dit is nie ‘n boutkapper se shooter glasie nie, maar dit kan dalk werk vir ‘n vampire )
Groete uit Kanada!
Conrad
Hartenbos se waterwurm
Tooblippe
Ek weet dis te laat vir 2015 #zefspotters maar hiers ñ weird ene
Franscois
Griff, hiers vir jou ‘n sjap #zafplate alipat af #JouMaSeBaai aka Mosselbaai
Lampies
Do you enjoy crafting and car vandalism at the same time?
Martin
Maybe not the best idea…
Shaun
I see dumb people
Quentin
Elvis is in Hermanus
Johan
Gespot by Ronnies Sex Shop
Johan
Watkykjy staan op 3,073,778 post views in totaal sedert 1 November, 2019.