Bar Paly is ‘n Russies-gebore bokkie wat in Israel groot geword het. Hierdie 30-jarige bombshell is eintlik ‘n model maar het in so paar TV reeks soos How I Met Your Mother en NCIS gespeel. Sy was ook in movies soos Pain & Gain en so paar ander wat tans in post-production sit.
Hopelik kry ons nog baie meer van haar te siene.
Jy kan haar op Instagram gaan stalk as jy wil.
Tit-bit:
As jy wonder hoe om haar naam uit te spreek: dis soos jou pel wat saam met jou in die kroeg sit en suip – Bar Pellie.
Of as jy ‘n volslae fokken kokkelol is: Jou pel wat saam jou in die kroeg suip.
Julle like dit mos fokol om die woord “met” te gebruik.
Hierdie post is 613 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,092,368 post views in totaal sedert 1 November, 2019.